1 reviews | Active since Jun 2020
Be ware if you decide make use of a so Called Financial Advisor. Black and white evidence can't lie, not if all the evidence was placed on record in the Court.
Abrie Kleynhans
Jenny,
Min van die inhoud van die skrywe kom naby die waarheid van wat werklik gebeur en/of gesê is.
Ek sal nie die transkripsie voorsien nie, want jy verdraai woorde en betekenisse en bedoelings wat daarin gese word soos dit jou pas, alias elke epos wat ek gesien het. Jy is ‘n leuenaar en toon wel die begrip en mentaliteit van ‘n graad 1 kind. Jy is mos nou baie slim, so indien jy die mentaliteit van ‘n graad 2 toegepas het, het jy voorbereid die vergadering bygewoon en dit self opgeneem. Daar was geen voorwaarde aan die opname nie en niemand het ‘n beswaar gehad nie. Daar gaan geen hofsaak daaruit voortspruit nie en ek gaan dit nie transkripeer nie.
Jou opskrif van die epos, beskryf jy as “Ronde Tafel Samesprekings”. Die tafel was langwer***…… :):)… - jy moet dalk teruggaan graad 1 toe sodat jy kan leer hoe figure lyk en wat hul benamings is.
Voel jy hoe voel dit as jy bedoel “Round Table Discussion”, maar iemand verdraai jou woorde soos dit hom pas om jou in ‘n swak lig te stel. Dit is wat jy deurentyd doen in jou skrywes. Dit is die begrip en mentaliteit waarna ek verwys en wat jy ten toon stel in jou eposse.
Marieta het een doel voor oë, waarin jy haar steun, nl dat julle nou reeds die geld wil hê voor Mev Steyn se afsterwe, Marieta se ouma op straat wil sit deur haar woonhuis op Soutpan onder haar uit te verkoop en, van Mev Steyn wil verwag om haar vruggebruik af te teken sodat Marieta die toekomstige opbrengs of inkomste op die grond nou reeds vir ha****lf kan neem, wat nooit gaan gebeur nie. Mev Steyn gaan nie haar vruggebruik afteken nie. Dit kan almal sien en elkeen het sekerlik sy opinie oor Marieta se gulsigheid vir ‘n erfdeel wat haar eers toekom na Mev Steyn se afsterwe, wat duidelik so staan in die testament van haar oupa. Dane Steyn het alle betrokke partye ingelig dat sy nie ten gunste van die verkoop van die grond of die woonhuis op Soutpan is nie, of haar ouma gaan vra om haar vruggebruik af te teken nie,wat die voorstel en dus die hele vergadering van 4 Junie 2020, op ‘n “deadlock” laat uitloop en het die stand van die boedel geensins gevorder nie. Niemand gaan dus baat vind by die opname nie, anders as jy wat dit “cruel” wil optower.
Elna Pohl het ‘n oplossing vir die boedel gekry, wat nie eens sodanige Dr Kuhn in sy slimheid, wat die opsteller van die testament was, of, met respek gestel, hoeveel prokureurs en advokate, of selfs die Meester, of ek, van kennis gedra het nie, so die boedel gaan afgehandel word waaroor ons almal dankbaar is. Elna sal die oplossing sekerlik aan die Meester en die Eksekuteur voorsien. Inteendeel het die bewoording in die Testament baie verder en beduidende uitgestelde vooruitsigte vir Marieta en Dane opgelewer, blyk die bepalings van Art 25 van die “Deeds Registry Act van 1947” te toon.
Ek korrigeer egter wel die paragraaf wat Marius van Rensburg in sy skrywe, nie korrek oorgedra het aan Elna Pohl nie, nl dat Piet Swanepoel JUIS aanbeveel het om ‘n Trust op te rig, maar die koste daarvan aan my uitgewys het. Die rede waarom sodanige trust nie opgerig is nie, is agv die koste verbonde aan die oprigting van die Trust, die oordrag van die eiendom daarheen, asook die KWB en moontlike skenkings belasting daaraan verbonde. Ek het dus die voorgestelde aanbeveling van ‘n kundige, aan die dogters en my kliente oorgedra, maar agv geen ****ant in die boedel asook die onbekostigbaarheid daarvoor andersins, is die voorstel nie geimplimenteer nie.
Ek het niks verder vir jou te sê of hoef nie enige stellings van jou te verdedig nie. Enige van die professionele persone wat jy in die eposse van jou cc, sal hul koppe skud en by hulle logika weet dat ek as ‘n professionele persoon, nie die dinge sou sê of doen soos jy beweer nie.
Hou asb op om my te ****ak, jy mors my tyd. Jy is niks van my nie, in enige hoedanigheid nie en ek skuld jou geen verduidelikng nie. Ek is nou regtig moeg vir jou nonsens, aantuigings en leuens. Hierdie saak het net 1 doel voor oë, nl om Wyle Mnr P Steyn se boedel afgehandel te kry. Jy is deurentyd aanvallend en beledigend teenoor my en beswadder my naam in elke epos, wat nie eens iets met die hele doel van die saak te doen het nie.
Indien ek nog 1 skrywe van jou sien waarin jy my of my familie beswadder of valshede en leuens kwytraak, soos in elke epos van jou, sal ek jou dagvaar vir crimen injuria. Tel dus jou woorde in jou skrywes en hou jou ***us op die afhandeling van die boedel. Ek waarsku jou.
Vriendelike Groete / Kind Regards
Abrie Kleynhans CFP® Bloemfontein Adviser
Email: *** <mailto:***> | Tel: +27 (51) *** | Fax: +27 (86) *** | Cell: +27 (83) *** 72 Victoria Road, Willows, Bloemfontein, 9301 www.psg.co.za/bloemfontein
PSG Wealth Financial Planning is an authorised financial services provider - 728
<https://www.psg.co.za/asset-management/?utm_medium=email&utm_campaign=staff_banner&utm_content=AM&utm_source=%20email>
From: *** [mailto:***] Sent: Wednesday, 24 June 2020 1:52 PM To: ***; ***; epohl <***>; Abrie Kleynhans <***>; ***; 'Marieta Steyn' <***>; *** Subject: Ronde Tafel Samespreking
Middag Abrie
Ek verwys na die vergadering gehou op 04 Junie 2020 by die Meester se kantore te Bloemfontein om 11h00.
Jy het volgens jou, vir Marius Van Rensburg ingestaan aangesien hy nie die vergadering kon bywoon nie. Die volgende persone was teenwoordig:-
Mnr. Modibela – Adjunk Meester Van Die Hoogeregshof, Bloemfontein
Cebe – Deskundige op sy gebied
Jennifer Du Plooy – Mandaat wat op rekord is by die Meester en alle relevante partye
Marieta Steyn – Dogter
Danè Steyn – Dogter
Abrie Kleynhans – Geen mandaat aan Meester oorhandig nie.
Jy het gevra of jy die gespek kan opneem, waartoe almal ingestem het, op voorwaarde dat die gesprek aan die Meester oorhandig sal word, binne twee weke a.g.v jou tyd en kostes daaraan verbonde.
Jou tyd en koste het niks met enige van ons te doen nie en moet die rekening vir jou kliënt wees.
Marieta het gesê dat jy die opname aan haar moet stuur sy sal dit vir jou tik en het jy ingestem.
Twintig dae later het jy niks gestuur nie en het Elna Phohl vir jou ‘n epos gestuur, (vir Marieta se rekening) om die transkripsie vir haar te stuur.
Jy het ‘n skrywe gestuur waarin jy weier, omdat ons jou blykbaar uitmaak as leuenaar ens. ens.
Niemand het enige iemand beskuldig nie. Jy kon in 2016 nie gou genoeg jou stempel en swak advies op rekord plaas om in enige hof te dien nie, maar noudat jy in die spervuur staan is die Finansieële Adviseur van mev. M.J.M Steyn en die Eksekuteur van haar boedel en Finansiële Adviseur van haar seun Danie Steyn, nie in staat om sy man te staan nie. In 2017 het jy volgens mnr. Van Rensburg, mnr. Swanepoel toevallig ook van Symington en De Kock gaan sien en is jy toe al daarop gewys dat jou advies aan jou kliënt nie uitvoerbaar is nie.
Jy het my as ‘n persoon uitgemaak dat ek soos ‘n graad een kind redeneer. Vreemd dat ek opstaan en my man kan staan vir dit wat die waarheid is. Jy bevoordeel jouself en jou suster Elmarie Steyn, gewese vrou van mnr. Steyn en moet my dogters benadeel word met jou voorstelle. Jy het telefonies genoem dat my gewese skoonma geen grond meer op haar naam wil hê nie en uit jou transkripsie blyk dit dat sy jou met haar lewe vertrou.
Ek plaas dit op rekord dat jy op 04 Junie 2020 op jou neus gekyk het en het jy voor getuienis gesê het “jy is ‘n man wat slegte tyding nou moet gaan oordra.” Toe ek aan jou noem dat ek jammer voel vir my gewese skoonma, het jy geantwoord “sy het dit oor ha****lf gebring en dat die ou ding ook nou moet vrek en klaar kry”.
Ek plaas dit op rekord dat jy weier om enige transkripsie aan ons te oorhandig en in die lig hiervan kan geen van hierdie gesprekke en of gedeeltes van gesprekke teen enige een gebruik word in howe nie en of om my dogters in enige vorm verder te benadeel nie.
Ek sien hierdie aangeleentheid in ‘n ernstige lig.
Vind aangeheg jou transkipsies van 2016, jou skrywes na Marius van Rensburg asook ‘n skrywe wat ontvang is vanaf Marius van Rensburg, in Junie 2020.
Jenny Du Plooy Much more to follow.
We apologise for the poor experience that you have had and have raised your query internally.
We will respond to you in the next 2 working days with more information.
Regards,
PSG Insure

SONDER BENADELING VAN REGTE
Jou aantygings word in'n ernstig beskou.
Ek is bly dat ek nie graad 1 of 2 gehaal het nie, inteendeel ek was te slim om skool te gaan.
Dit is lagwekkend dat jy nie die begrip van 'n "Round Table Meeting" (Ronde tafel samesprekings) verstaan nie. Hierdie begrip word wêreld wyd erken. Jy trek die aandag van jouself af deur aandag te skenk aan die vorm van 'n tafel. Vra gerus jou kliënt ensy gewese vrou wat by twee rondetafel samesprekings was, wat die vorm van die tafel was. Beide kere was dit 'n langtafel. Ek is seker totaal nou dom, ek het nog nooit gehoor dat daar langtafel samesprekings gehou word nie. Genade wat het die vorm van 'n tafel te doen, met ernstige beweringe en ek wat baklei vir my kinders se regmatige efporsie.
1. Wie sou Hellopeter gebruik as 'n forum as hul nie 100% seker is van hul feite nie?
2. Alle dokumente, ten opsigte van die boedel was in die hof te Alberton nou bekend as Palm Ridge Hof op rekord geplaas deur 'n senior Staatsaanklaer.
3. Jou kliënt bring 'n verlaging in onderhoud en nadat die hof 'n Finansieële ondersoek toegestaan het in die onderhoudshof (jou kiënt is deur Honey & Vennote 'n ene mnr. Goods verteenwoordig. Derduisende rande het beloop aan die onderhouds aangeleentheid en was hy woedend dat hy en sy kliënt nie gekry het waarvoor hul gehoop het nie. Dit alles te danke aan ons regering wat ingegryp het, nadat dit aan die lig gekom het dat sekere amptenare van die hof te Alberton omkoop geld ontvang het. Hierdie bewering kan ook gestaaf word, aangesien daar 'n onafhanklike snr. Staatskaanklaer deur die Direkteur Generaal van die Vervolgensgesag aangestel is om die saak te ondersoek.)
4. Nadat dit aan die lig gekom het oor onregmatighede in jou kliënt en sy vrou se bedrywighede op die plaas is Sars ingelig. (Sover my kennis strek is jy die broer van jou kliënt, diè dat jy sulke uitlatings maak).
5. Hoekom kon Sars se oudit kantore in Alberton nie net fotostate gemaak het en dit aan Bloemfontein gestuur het nie? Nee, Sars se oudit personeel het vanaf Bloemfontein gevlieg na OR Thambo en 'n voertuig gehuur en na Alberton gereis. Hul het ure gespandeer om fotostate te maak van selektiewe dokumente. Ek stel dit duidelik dat Sars nie die regering se geld gemors het deur na Alberton te reis nie. R5 000 000.00 is in 3jr deur die bank van jou kliënte, nadat alle bedryfs uitgawes afgetrek is en die gelde wat deur jou kliënt, 'n pa wat 'n verlaging in onderhoud wil hê, kan bewys word dat hy byna R1 800 000 gespandeer het vir sy eie gerief. Swart en wit op bankstate kan nie verander word nie en is hierdie feite wat op rekord geplaas is.
6. Jy is welkom om navrae te doen oor bogenoemde, aangesien jou kliënt die hof mislei het met sy sg LBS, WVF (EMP201) ens, dit nadat daar vasgestel is dat jou kliënt en sy ma in wie se naam die BK is, nie geregistreer is vir LBS en of WVF nie, dit nadat hy vir die Hof genoem het dat hy slegs R15 000.00 'n maand verdien om vir sy ma te boer en het hy aangedui dat hy belasting betaal. Sy ouditeur het tot 'n skrywe gegee dat hy besig is met die Finansieële State van die boerdery. Hoe kan 'n werknemer Finansieële state indien? Hy moet 'n IRP 5 ontvang en die Finansieële State is vir die werkgewer se doeleindes. (Jy is mos nou nie geleerde een wat beide ma en seun se Raadgewer is? Was dit nie 'n uiterste dom fout om sulke twak in te dien by die hof nie)?
6. 'n Sogenaamde Employee Contract is skielik in 2007 opgedis, wonder vir wie het hy gewerk seder 2004? Hierdie is feite wat deur enige persoon van die publiek in Palm Ridge Hof kan gaan trek. Daarna weer 'n skulderkenning, wat beteken jou kliënt skuld die boedel geld. Hierdie skulderkennig is deuspek van foute veral datums. Die bedrag van R125 000.00 word geleen (net om te bewys hy wil nie vir sy kinders sorg nie, maar wil hul plase hê) en word geteken op 01 Mei 2010. Die belanglike pmt van R500.00 per maand moet terug betaal word met rente totdat die volle bedrag terug betaal is. Kan jy die volgende verduidelik, want ek was mos nie op skool nie en is baie lief om per ongeluk sulke foute raak te sien,
image.png 99.69 KB SO SAL EK ELKE LIEWE DOKUMENT VIR JOU AS BEWYS GEE, AANGESIEN EK VOLGENS JOU IN JOU HOEDANIGHEID AS FINANSIEëLE ADVISEUS VIR PSG MY BESKULDIG DAT EK NIE DIE HOF VAN ALLE RELEVANTE DOKUMENTE VOORSIEN HET NIE. DOEN JOU HUISWERK VOORDAT JY VALSE INLIGTING DEURGEE AAN DIE PUBLIEK.
7. Oupa sterf in 2003, pa is in solvent (maar soos jy dit stel per ongeluk insolvent..) Pa rehabiliteer vinnig aangesien klousule 8 van die Testament bepaal dat die pa nie kan erf as jy insolvent is nie. Eerste L & D word geadverteer. Bewyse kan gelewer word.
8. My prokureur het by navrae die Testament gekry, aangesien ek nie bewus was wat in die Testament gestaan het nie. Ek het my na die Meester Van Die Hoogeregshof gewend en het die Meester onmiddelik die leêr aangevra. Daar is opdrag gegee aan mnr. Jaco Strauss wat waargeneem het as Meester dat die L & D rekening onmiddelik reg gestel moet word, aangesien u kliënt nie kan erf nie.
9. Die volgende was toe 'n brief waarin u Kliënt TOESTEMMING gee dat die grond verkoop kan word aan sy ma, die Vruggebruiker, Eksekutriese, Koper en Verkoper. My kinders se eie pa verkoop hul grond onder hulle uit. In hofstukke sê hy dat sy kinders met hul pote skool toe kan loop.
10. Gewysigde L & D rekening word sonder die Meester se toestemming geadverteer.
11. Ek moet 'n adv. aanstel om die koop van die grond te stop. Gewysigede L & D rekening word nie aanvaar nie.
12. In 2009 kom daar 'n skrywe van die nuwe agente vir die Eksekuteurs en maak 'n voorstel dat die grond in 'n Trust gesit moet word en dat die Pa vir alle monitêre waardes wat aangebring is deur hom en sy ma, vergoed moet word deur die Trust en het hy alle voordele ens.
13. In 2016 is jy nou die Eksekutriese se Finansieële Adviseur en haar Eksekteur van haar boedel.
14. Elke liewe dokument is in 'n hof op rekord geplaas en as jy nou regtig jou nog slimmer wil hou omdat jy 'n diploma het en tyd mors oor die vorm van 'n tafel sal ek elke forum gebruik om al hierdie dokumente te plaas, dat jy nie sukkel om enige inligting te vind nie. Jou kliënt kan jou ook daarvan voorsien en ek glo sy prokureurs kan jou ook help.
15. Daar is niks op die plase oor nie, weer het hy homself uitgeboer. In watter era lewe jy en die pa dat sy dogters vir hom moet help om 'n pensioentjie te help opbou
16. Het 'n Finansiële Adviseur nie ook 'n Code Of Conduct wat jul neem om nie jul kliënte met ander te bespreek nie. Dit is uiters kommerwekkend, dat jy self sê jou kliënt kan nie met geld werk nie, nie net eenkeer nie, maar verskeie kere.
15. Die volgende dokumente is op rekord by Palm Ridge Hof en verwys ek na paragraaf 15 dat ek hierdie dokumente vir jou sal gee, dat die publiek self kan besluit of hul van PSG gebruik wil maak. NIE EK NIE, want jou advies is kommerwekkend en nie haalbaar soos die Meester vir jou op 04 Junie 2020 genoem het nie.
DOKUMENTE:-
a) Testament
b) Eerste L & D Rekening
c) Toestemming tot die verkoping van die grond
d) Koop****rak
e) Gewysigde L & D Rekening
f) Adv se konsepskrywe
g) Agent (Prokureurs in Bloemfontein wat die Eksekutriese (jou kliënt) wat haar bystaan se skrywe oor die wonderlike voorstel dat my kinders belas moet word met skuld deur hul eie pa.
h) Jou transkripsie van 2016 en my antwoorde daarop
i) 'n Skrywe wat jy in 2017 aan die Eksekutriese se prokureurs skryf, wat duidelik dui dat jul elke slenter nog sal gebruik.
j) My skrywes na die Minister van Justisie, Sy Adjunk Ministers en Woordvoerders, asook aan die Meester Van Die Hoogeregshof in Pretoria.
Binne 'n dag nadat ek soos aangedui het in n paragraaf (j) word daar skielik rondgespring en besluit dat my kinders nou ryp genoeg is om self te besluit wat hulle wil doen. Hulle was twee klein dogtertjies toe hul oupa oorlede is, 'n ma wat geld moes leen om hul teen hul eie pa te beskerm, sodat hy nie ook hul plase kan bekom en homself vir die hoeveelste keer uitboer nie.
Ek kan ons regering net bedank dat hul my bygestaan het toe daar vasgestel is van die omkopery in die onderhoudshof en die slenters om my kinders se erfporsie te bekom. Alle dokumente is aan die Ministers gestuur en het ek nie woorde om te beskryf hoe ongelooflik goed hulle hierdie saak hanteer het nie.
Moet my nie dreig nie, ek sal my man staan teen mense soos jy.