HU
Hermanus U
1 reviews | Active since Apr 2018
02 Sept 2026, 10:57
Pieter Piek
Vanaf my eerste navraag, tot op hede, kan ek net getuig van absolute goeie diens. Pieter se vlak van expertise en effort wat hy insit om sy klient te vrede te stel is ongekend. Sy aanbeveelings en hulp gedurende die hele proses, van begin tot einde is tops. Ongelukkig is daar nie meet as 5 sterre nie, maar ek gee hom n easy 6 uit 5. Well done, wat n plesier was hierdie transaksies nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)PropInvest's replyOfficial
02 Sept 2026, 11:50Baie dankie vir die ongelooflike terugvoer!
Ons waardeer dit opreg om te hoor dat Pieter se kennis, moeite en ondersteuning deur die hele proses so ’n positiewe indruk gelaat het.
Dit was ’n absolute plesier om u te kon help.
Baie dankie vir jou vertroue in Pieter en PropInvest, en baie geluk met u belegging!
Vriendelike Groete,
Propinvest

Best regards,
PropInvest's reply02 Sept 2026, 11:50
Official
Baie dankie vir die ongelooflike terugvoer!