MM
Marianne M

1 reviews | Active since May 2023

25 May 2023, 12:21

Uitstekende diens

Uitstekende diens.!!!!!!! Na verkope Opvolg ook uitstekend. Scooter is nou vir eerste keer ten volle gelaai (weens al die krag onderbrekings) en sal hopenlik as die weer dit toelaat, daarmee kan uitgaan. Op die oomblik gebruik ek dit om in huis rond te ry.

0
Replies (1)
Pride Mobility Scooters
Pride Mobility Scooters's reply25 May 2023, 13:08
Official
 Liewe Marianne R,

We are so pleased you are enjoying the scooter.  We hope that soon you can get out and enjoy new adventures.  

Vriendelike Groete,

Die Span by Pride