AA
Anna A
1 reviews | Active since Jan 2024
25 Jan 2024, 16:49
Dit was n absolute vreugde en plesier om met Maxwell en Kennith te onderhandel en om die motorfietsie te leer ken
Dit was n absolute vreugde en plesier om met Maxwell en Kennith te onderhandel en om die motorfietsie te leer ken. Hulle is definatief n aanwins vir die maatskappy. Ek sal beslis die Maatskappy aanbeveel. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Pride Mobility Scooters's replyOfficial
29 Jan 2024, 09:36Geagter Anna
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u ondervinding met Maxwell en Kennith so aangenaam was. Dit is vir ons 'n voorreg om u van diens te kon wees, en ons waardeer u aanbeveling van die maatskappy. As daar enige verdere bystand is wat U benodig, ****ak ons asseblief met 'n gerus hart. Ons wens U baie avonture toe op U Pride Mobility Scooter.

Vriendelike groete
Die span by Pride Mobility Scooters
Pride Mobility Scooters's reply29 Jan 2024, 09:36
Official
Geagter Anna