Wonderlike Dames
<p>Die dames by die PostNet in Montana by die sentrum op die hoek van Dr. Sefako Makgato en Dr. Swanepoel is fantasties! Hulle maak mens se dag. Altyd behulpsaam, profesioneel en vriendelik. Een van die nuwe dames (Danel) is beslis n aanwins tot die besigheid. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)