1 reviews | Active since Nov 2011
Uiters onverantwoordelike diens.Postnet
Ek wil sommer hoor wat jul dink van wat met my gebeur het.My seun het sy drone verkoop aan n man in Boksburg,nadat ek 2 ure sit en wag het in Posnet Upington omdat die geld nog nie in my rekening is nie,het Postnet my verseker dat hul my no op die pakkie sal skryf,so boksburg sal my eers laat weet van die pakkie.Nou ja lang storie kort,nadat geld nooit wys in my rek en ek die pakkie wil stop in boksburg,laat weet n baie ongeskikte vrou my,dat my pakkie reeds geneem is deur n vrou,so met ander woorde gesteel is. My probleem wat ek met Postnet Boksburg het is as volg. Hul bel my nooit dat pakkie daar is nie. Hul gee pakkie vir n vrou,sy gee n man se id nommer daar op,want hul vra nooit haar id om te kyk of dit wel sy is nie.So enige iemand kan pakkies by Postnet optel,jy moet net die persoon se naam he dis al. Jammer ek aanvaar dit glad nie dis baie swak diens van julle kant af en my kind sit nou sommer sy geld en sy drone. Graag wag ek vir jul terugvoer. M**** Laubscher ***
