AV
André Vivier

1 reviews | Active since Mar 2017

21 May 2023, 02:55

Diens !

Postnet Oudtshoorn

Die Personeel is altyd vriendelik en super behulpsaam. Niks is vir hulle te veel moeite. Die tempo waarteen mens gehelp word is, baie flink en deeglik. Die winkel is altyd netjies.

Baie baie goeie voorbeeld , van hoe n postnet moet funksioneer.

Gee die tak n prys asseblief .

0
Replies (0)