CP
Claudie P

1 reviews | Active since Feb 2020

19 Feb 2020, 14:35

Dankie

Groot dank aan Johan en Rene by Postnet Tygervallei. Julle diens aan my was voortreflik. Met groot dankbaarheid skryf ek hierdie nota en wens julle net die beste toe. My pakkie het veilig in Vredendal aangekom danksy julle diens en bereidwilligheid om die ekstra myl vir julle kliënte te loop. Ek sal beslis weer van julle dienste gebruik maak. Doen so voort!

0
Replies (0)