1 reviews | Active since Aug 2015
BAD SERVICE!!!
Vrydag gaan ek na Postnet om van hul diens gebruik te maak, ek noem vir die dame dis dringend sy se dit sal Maandag afgelewer word. Vandag bel sy om te se die kliente is nie by die adres nie.
In my lewe het ek nog nooit sulke swak diens ontvang nie Postnet bel my op Woensdag om te se daar niemand by adres maar hul sal nie maandag of dinsdag bel nie?? Jammer maar vir my is dit swak diens maar soos die bestuurder heeltyd se daar was niemand.
So bel ek kliente en sy se vir my ek was heel Maandag by huis en Postnet was nie hier nie maar Postnet sal vir halfuur met my stry oor die foon maar kan nie tot oplossing kom nie.
Na hoeveel tyd wat gemors is sal die bestuurder wragtig aan my se ons sal probeer vandag aflewer. En die manier hoe hul met hul kliente praat. Nou weet ek wat het baie mense bedoel wat hier bly.
En ons laat maak besigheidskaartjie en maak gebruik van hul diens maar dis n diens wat hul aan hul klient lewer???
Een ding moet ek se Lag Koeriers en die poskantoor het ons nog altyd vriendlik gehelp, altyd probleme self uitgesorteer en altyd by hul woord gebly dankie aan jul nou weet ons wie om te gebruik.
Baie jammer dat die diens wat u van ons winkel in Malmesbury ontvang het nie aan u verwagtinge voldoen het nie.
Die saak was na die eienaar verwys en soos u weet was die aflewerings adresse problematies daar die koeriers niemand tuis kon vind tydens die afleweringsproses nie. Ongelukkig was die inligting laat aan ons winkel kanaliseer.
In 'n poging om die saak met u te beredder bied ons 2 x PostNet 2 PostNet gratis aflewerings na en van enige PostNet in Suid Afrika aan. Die massa per pakkie kan nie 5kg oorskrei nie.
Vriendelike groete.
Dawid Liebenberg