SB
Samantha B
1 reviews | Active since Mar 2020
17 Mar 2020, 10:29
PATIESE DIENS IS NIE DIE WOORD NIE
PLUMBLINK NELSPRUIT/MBOMBELA
Diens is uiters pateties. Dit lyk of daar almal nuwe staff aangestel is want nie een het n idee wat hul doen nie . Daar is geen bestuurders nie . En wanneer jy moet aankoop moet jy vir ure daar staan en wag voor jy gehelp word. Of hulle kletsery is vir hulle belangriker as diens aan kliente .En vir n Plumber wat se tyd geld is is dit uiters swak . Hulle kan beslis iets leer van Polokwane se plumblink. En gerus Sias of Dewet stuur om vir hulle tou wys te maak . Nog nooit het ek sulke uiterse swak diens beleef nie .
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)