LM
Leon M

1 reviews | Active since Jun 2017

18 Nov 2017, 15:54

*** Diens... Kos Geen Smaak

Ek het kos bestel 18:49 en ek het die kos 20:15 gekry. Die kos was koud en het geen smaak nie. Ek het hulle gebel en hulle gese ek wil met die eienaar praat en hy het nog steets nie gebel nie. ek en my vrou het nie eers die kos geeet nie.

0
Replies (0)