SE
Shaune E
1 reviews | Active since Sept 2021
13 Sept 2021, 12:57
No Trust after this
NOT IMPRESSED to say the least!!! I myself working in Short term insurance did not expect this, almost 2 weeks for a cracked screen???? consider this my last month!!! I should have done it myself and spare myself the following up and hassle.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)SE
Shaune E's updateReviewer Update
13 Sept 2021, 15:25Hi Marnus, ek is nie onredelik nie ek werk self in versekering en verstaan claims is maar taai, maar dit net vir n gekraakde skerm? Ek het geen idee eers waar is my foon nie en my dogter moet hom gebruik vir skool take en haar online klase so dit is so bietjie n ongerief en ek kan nie die hele tyd my foon vir haar gee nie ek het hom self nodig
SE
Shaune E's update13 Sept 2021, 15:25
Reviewer Update
Hi Marnus, ek is nie onredelik nie ek werk self in versekering en verstaan claims is maar taai, maar dit net vir n gekraakde skerm? Ek het geen idee eers waar is my foon nie en my dogter moet hom gebruik vir skool take en haar online klase so dit is so bietjie n ongerief en ek kan nie die hele tyd my foon vir haar gee nie ek het hom self nodig
