tJ
toy J
1 reviews | Active since Jul 2013
15 Nov 2022, 18:18
Mev Toy Joubert
Ons het n pick a pay hyper maar glo my ek weet nie hoekom doen hulle specials nie. Want Kom jy daar dan wag hulle vir stock en Kom weer daar maar die stock Sal eers die 18de Nov in wees. Maar die special Hou op die 16de Nov 2022. So hoekom doen hulle soecial
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)