hS
hendrik S

1 reviews | Active since Feb 2012

03 Mar 2015, 12:46

verkeerde pryse

Ek het die afgelope maand 3 keer op n sondag middag by die pick n pay gaan inkopies doen en met elke transaksie wat wissel van se 30 tot 60 items was daar omtrent 5 pryse wat nie reg is nie dit scan meer as wat die rak prys is die eerste keer is die verskil uitbetaal aan my wat 30 minute gevat het tyd wat picknpay van my steel die t****e keer het ek gewag vir omtrent 15 minute en dit toe gelos wat niemand wou of kan my nie help nie en sondag wat verby is het ek dit gelos ek wil net vra waar gaan pick npay se diens heen rakke is vuil nie vol stok nie dis glad nie meer n plesier om by picknpay te koop nie moet ek koerante toe gaan dat kan gesien word hoe ons uitgebuit word met pryse wat nie reg is nie of die cpa want eks gatvol vir dit en dat julle my tyd mors hoop om vinnig terugvoering te kry anders sal die probleem by cpa raporteer word as iemand my wil s***el laat die persoon so doen na 18:30

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply03 Mar 2015, 13:03
Official
Hello gatvol met diens,

Dankie vir u medeling oor die Nelspruit Pick n Pay.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor te gesels- en om te verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Ons waardeer u as klant van Pick 'n Pay en ons is daartoe verbind om ons diensvlakke voortdurend to verbeter.

Vriendlike die uwe
Wendy-Lee Millar
Kliente Diens
Verwys. Nr. ***