PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

02 Jul 2019, 05:30

verander my Aankope na Shoptite

Dit is n hopelose winkel.een van twee ding ,hulle verstaan nie Afrikaans nie en ten t****e vee hulle net aan jou af. hulle is vining om te antwoord op Hallo Peter dat hulle die saak sal ondersoek maar dit is waar dit bly. hulle wil voorkom of hulle omgee maar is net n skyn. ek het vir hulle n direkte mail ook al gestuur en hulle het nie eens daarop gereageer nie. Sal 10 keer dink voordat ek weer by hulle sal koop.Ry eerder 3 kilometres verder en koop by shoptite of by Checkers.

0
Replies (0)