RH
Rolande H
1 reviews | Active since Sept 2011
19 Aug 2024, 22:36
Uitstekende dienslewering
Ek wil net Vir die Riebeeck Wes tak sê julle het ñ gem in julle winkel, die dame Elizna Leukes is so spontaan en altyd ñ glimlag en beur altyd die kliënte op. Sy sien wanneer mens iets nodig het of soek Dan Kom sy en vra hoe Kan sy help. Sy is ñ regte aanwins Vir die winkel en helder Elke mens SE dag op.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)