1 reviews | Active since Nov 2015

27 Feb 2018, 14:27

Uiters slegte diens!!!!

Ek het o*** November 2017 'n Defy 12000btu portable aircon deur Pick n Pay Hyper te Klerksdorp gekoop teen R4999. 'n Rukkie na aankope het die aircon 'n rammel geraas begin maak.

Ons het die aircon 8 Januarie 2018 in geneem Klerksdorp toe, waarna ons gehoor het dat 'n Defy Technician na hom sal kom kyk by ons huis. 10 Januarie 2018 was daar 'n ****rakteur vir Defy Andre by ons. Hy het 'n o-ring vervang. Dieselfde dag het die geraas weer begin. Ek het hom weer ges***el en hy het op 17 Januarie 2018 nuwe blades bestel. As ek navrae doen rondom die aircon dan sê hy dat hy nog wag vir die blades. Dis al 'n meer as 'n maand later en nogsteeds geen onderdele ontvang nie. Ons het die aircon gekoop om te gebruik na wense, maar vanaf aankope is dit nog geen plesier met hom nie. Dis die heeltyd 'n geraas. Dit is 'n uiterse swak diens vanaf Defy asook vanaf Pick n Pay, want Pick n Pay trek net hulle skouers op en sê al het ons die aircon by hulle gekoop moet ons dit self met Defy uitsorteer.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply27 Feb 2018, 18:48
Official

Good day Mlndus,

Thank you for taking the time to address your concerns with us.

Kindly accept our apologies for the bad service received.

We are busy addressing this with our management team.

We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.

Kind regards,

Vanitha Venketas