PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

01 Jun 2019, 09:47

Trerigheid op- Note

Hulle adverteer pepsi Max 11 VIR N R100. Toe ek vanoggend 9 uur by Wonderpark op daag is daar 1 bottel op die rak .navraag by die toonbank se dat hulle uit voorraad is en weet nie wanneer hulle kry nie. As hulle sulke specials het hoekom sorg hulle nie dat daar genoeg voorraad is nie.hulle sal ook nie vir jou n voucher gee soos Checkers hyper wanneer die voorraad inkom na die datum om dit te kry teen dieselfde prys nie.Nee wat verby die datum is verby.regtig treurig. Verder koop ek n salton stoom pot en toe ek dit oopmaak is die handvatsel af gebreek. ek het eers die ver**** geskryf en moet nou al die pad teug ry om dit om te ruil ofmy geld terug te kry. Daar was ook net een stukkende pot in die rak wat ek gevat het. Ek is nou weer op pad na hulle toe vir die stoompot.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply04 Jun 2019, 17:00
Official
Good day  Paul, 

Thank you for choosing Pick n Pay.  Please accept our apologies for the delay in response and any inconveniences caused to you.  We view this incident in a very serious light, we are busy addressing this with our management team.  We value you as a Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.  Kind regards,
The Pick n Pay Team 

Best regards,