SJ
Sumari J

1 reviews | Active since Sept 2015

20 Sept 2015, 12:12

Swak swak gedrag

Op 20 September 2015.<br> By Pick ? Pay as jy meer as R150 spandeer kry jy n Sticky verniet. My rekening was oor die R300, toe ek vra of ek maar een kan vat, se die Teller nee,ek moet dit koop. Maar op die squeeze houer staan as jy meer as R150 spandeer kry jy een verniet, toe ek dit vir die teller se se sy weer nee ek moet dit koop, ek se toe vir haar dis nie Wat geadverteer word nie , toe rope sy haar Bestuurder Engela. Ek se toe vir haar Wat die probleem is, sal sy wragtag HAAR O? VIR MY ROLL EN OPMDRAAI EN LOOP. Toe ons na haar toe loop en vra Wat is die probleem is sy ongeskik en roll weer haar o?, toe ek vra om met haar Hoof te praat, het sy die houding dat ons haar maar kan raporteer op Customer Care Line,sy gee nie om. EK SAL NIE WEER N PICK ? PAY gebruik nie,en ek sal al my vriende en kollegas aanraai om n ander Supermarket te gebruik.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply21 Sept 2015, 13:59
Official
Hello ZEN12345,

Dankie vir u kommunikasie oor die diens ontvang.

U kommentaar is navore gebring na die senior bestuurslede verantwoordelik, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

vriendelike Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer : ***