dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

16 Apr 2018, 12:24

Swak Personeel

Gister koop ons by die Pick&Pay tak by Murraystr C***** custard vanilla 1 lt vla, op die rak duidelik gemerk as special van R19.99, ons vat een, by die huis kyk ons na strokie, worg gelui as R27.23 en af**** van R2.27, die boksie word vanoggend teruggevat om teruggegee te word, ene dame met die naam van Masinga word deur my vrou na die rak gevat om vir haar te wys wat was die special prys, sy weier om dit deur te lui op daardie special prys, by die kiosk till wor d my vrou gewys dat die 1 % tax verhoging is van toepassing, wat die hel het 1 % tax te doene met special wat wys R19.99, wil jul vir ons sè dat die R27.23 prys sluit nie alreeds die nuwe tax in nie, ons het dit gekoop op die special prys, nie oor TAX nie, jul stuur vir mens opnames wat jy moet invul elektronies, maar hoveel keer het ek al persoonlik gekla oor die spesifieke tak se personeel wat geen kliente verhouding het nie, of onopgelei is, dis PATETIES, waarvoor vul mens dit in dan, die Tak behoort gesluit te word, want nooit is die pryse op die rak dieselfde as mens by die till nie, maar jul tak se grond personeel wat in rakke werk, staan hopies bymekaar en praat oor als behalwe werk, ek verstaan suid sotha in 'n mate en hul praat oor werk alsbehalwe om hul werk te doen . Praat van rassisme, Januarie staan ek en my vrou in die Express till se lyn, ons het 12 items in die mandjie, niemand agter ons nie, maar ons word weggewys, Saterdag en Sondag staan daar swart mense met items van 15 of meer in dieselfde ry, almal word nou gehelp, ten spyte van die 10 items wat steeds nog geldig is, nou Pick & Pay die tak by Murray str sien my nie weer, dus die patetiese tak wat ek al ondervind het by ALLE Pick en Pay takke waar ek al was, ek sal in die vervolg eerder by Panorama Pick & Pay koop, so nie eerder by Checkers wat binne loop afstand van my woonplek is nie, maar vir Pay en Pay Tak Murray straat, is ek gatvol vir RASSIME, onbeholpe personeel, ek is wel die hele bedrag van R27.23 uitbetaal, maar jul diens by die Tak swa****!ek gaan eerder om die pertol te spaar na panorama , eerder duurder by Checkers betaal as om te ry. Ek voel gegrief oor die Murraystr tak en asseblief, Hannes die bestuurder hoef my nie te bel nie, laat hy eerder ondersoek instel hoekom die express wel toelaat dat "sekere mense" met 15 - 20 items toegelaat word, terwyl ander in dieselfde ry moet staan in hul glorie in, daar was gister twee sulke kliente wat agtermekaar toegelaat is om soveel as hul wil items deur die express till te gaa.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply16 Apr 2018, 12:49
Official

Good day Deon,

Thank you for taking the time to address your concerns with us.

Kindly accept our apologies for the bad service received at the Kroonstad store.

We view this incident in a very serious light and do not condone this sort of behavior at our stores.

We are busy addressing this with our management team.

We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.

Kind regards,

Vanitha Venketas

Best regards,