WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
20 Jul 2023, 12:53
Swak kassier diens
Al weer 'n gesukkel by die kassier . Ek wil betaal met Tymebank per foon strepies kode of QR kode. Die onvriendelike kassier Thandokazi Ndumela gryp my R3000 se slimfoon en verkrag dit omtrent om met behulp vd supervisor die strepies kode in te tik ipv om dit in te skandeer of die toe te laat om die QR kode te skandeer. My vrou keer dat ek my humeur met die lompheid waarmee Ndumela my foon hanteer. Die 2 bestuurders sit daar naby en ginnegaap. Op die einde betaal ons maar met 2 Tymebank kaarte wat eintlik onnodig was sou die kassier bekwaam en inlig was hoe die Tymebank kaartlose betaling werk. Ons is bejaardes en is baie ongelukkig met die swak diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)WB
W B's updateReviewer Update
21 Jul 2023, 13:08Baie dankie vir u terugvoer. Groete
WB
W B's update21 Jul 2023, 13:08
Reviewer Update
Baie dankie vir u terugvoer. Groete
