PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
10 Mar 2020, 13:21
Swak Dienslewering Wonderpark
Ek het n Ryobi boor wat onder waarborg ingegee op die 26 Februarie 2020 en n sekere Cornelius het belowe dit sal die 10 Maart weer terug wees by hulle.geherstel. Die document is 01646 C en is ingegee by Wonderpark. Wat Pn P SO SWAK MAAK IS HULLE TEUG VOERING VAN N DIENS. Dit lyk nie of hulle iets omgee nie. Ek het ook gekry dat hulle kantoor of bestuurder Maurice nie eers terug kom na jou toe nie en dan moet jy die hele pad uitry om te gaan kla.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)