IT
Ingedoen T

1 reviews | Active since Jan 2019

29 Jun 2020, 20:35

Swak Diens

Pick n Pay Herm**** is die treurigste winkel wat ek nog ooit in was. Items word geadverteer as spesiale aanbiedings maar hulle het nooit voorraad nie. Vandag weer die 32 GB USB Memory stick wat hulle adverteer vir R79. Hulle het geen in voorraad gehad nog voor die promise begin het. Nou vertel die bestuurder op 'n arogante manier, die advertensie noem dat as daar nie meer is nie, hulle gee nie 'n Rain Cheque nie. Verlede week was dit die koffie wat hulle adverteer het, daarvoor het ek darem 'n rain cheque gekry. Pateties verby, en dan sit Herm**** nog met 'n arogante bestuurder ook. Jammer maar ek koop nooit weer by julle nie

0
Replies (1)
IT
Ingedoen T's update29 Jun 2020, 20:40
Reviewer Update
Gaan kyk gerus op al die Facebook groepe van Herm**** dan sal u sien wat die publiek van hierdie winkel dink. Pateties as gevolg van swak bestuur. ****huis wat stink, jy kan nie naby kom nie.