1 reviews | Active since Sept 2016

15 Feb 2019, 19:30

Swak Diens!!!!

Pick a Pay kuruman Deli se diens is pateties!!! Daar sal hoeveel werkers daar agter die Deli wees, maar hulle sal eerder staan en gesels of maak asof hulle nie n klient raak sien nie. Jy moet eers tekere gaan voor hul n bietjie poging aanwend om jou te help!!! Vanaand wou ek koue vleis koop, net om te hoor hulle het GEEN koue vleis voor nie. En is ook nie bereid om te sny nie !! Ek het al dit onder die bestuur se aandag gebring, maar daar word absoluut niks daaraan gedoen nie!!! Wel pick a pay ek het besluit om maar daai entjie verder te ry en my inkopies by Spar te gaan doen, en ek moet se binne 2 minute vandat ek by die Deli gekom het is ek gehelp, hulle personeel staan nie rond en wonder of hulle n klient moet help of gesels nie. En wat vir my wonderlik was, is ek is met n smile gehelp, vanaf die Deli tot by die tille!!!!!! Julle kan maar gerus julle mense stuur vir opleiding by Spar, dat hulle kan sien wat is diens, verseker sal ek in die vervolg eerder vir spar gaan ondersteun al moet ek maar daai entjie verder ry!!!!

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply16 Feb 2019, 10:41
Official
Good day  Christelle Corbett Fourie,

Thank you for choosing Pick n Pay & taking the time to write to us.
 
Please accept our apologies for the bad service experience and inconvenience caused.
 
 We are busy addressing this with our management team.
 
We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels. 

Kind Regards, 
Pick n Pay Team 

Best regards,