PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

05 Jun 2019, 15:06

STOOMPOT 2 KEER TERUG NA BREKASIE.

Maurice ek het n stoompot vir p n p vandag terug gegee en n swart vrou en man wat baie ongeskik met my was dring daarop dat die 8 stickers wat aan my uitgereik was eers terug besorg moet word alvorens julle my geld terug gee. dit is nie aanvaarbaar nie want die stickers is nie geld nie en die het ek weggegooi.Nou wil ek weet om my geld terug te kry ,moet ek julle maar dagvaar daarvoor. Die stoompot is reeds in julle besit. As ek niks hoor by Vrydag nie wees dan verseker die volgende sal n brief van my prokereur wees.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply10 Jun 2019, 10:11
Official
 Good day Paul Roux, 

We have escalated this, and are busy addressing this with our management team. 

Kind regards, 
Pick n Pay Team