PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

06 Jun 2019, 08:39

STICKERS WAARDE

Ek wil net graag weet wat die waarde of geld waarde is van 1 sticker omdie geld te betaal om my geld terug te kry van n stoompot wat ek al 2 keer teug geneem het na Wonderpark p n p. Hulle wat ongeskik is ,het my goed en ek se goed verstaan dat as ek nie die 8 stickers terug gee nie ,hulle my nie terug betaal nie. DIE POT IS REEDS IN HULLE BESIT OMREDE HULLE DIE STICKERS SOEK EK HET AL VERSKEIE KERE DIE OP HALLO PETER GEPLAAS EN SAL AANHOU TOT EK N ANTWOORD KRY.Ek wil nie die stoompot terug he nie omrede ek nou al 2 keer terug is vir brekasies op die Salton stoompot

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply10 Jun 2019, 10:35
Official
Good day Paul Roux, 
 
We are busy addressing this with our management team. 
 
We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels. 
 
Kind regards, 
Pick n Pay Team