NJ
Nadine J

1 reviews | Active since Jul 2015

13 Jul 2015, 09:12

staff have a bad attitute

Goeie more Ek't n klagte op julle webblad geplaas en geregristeer maar na n week nog niks gaan maar weer my storie vertel verskoon my afrikaans sukkel in Engels.Meer as n maand terug was ek by PicknPay Hyper in Vanderbijlpark in die winkel was ek besig om my maandlikse kruideniers te koop hulle het ooralste sekuriteit mense wat jou dophou dat jy nie steel nievolg jou.Ek word toe rond gestamp en my beursie word gesteel in skok stap ek na hulle informasie toonbank toe en vertel vir die staf wat het gebeur waar sy vir die sekuriteit Lodge sekuriteit vertel heel ongeskik vertel hulle my dis nie hulle probleem nie.Probeer nie eers help deur my ****akdetails Te vat of niks nie.Plaas dit op PicknPay hoofkantoor se muur iemand bel my toe en vra onverskoning.Die begin van Julie besluit ek toe om my smartshopper punte van PicknPay te gaan omruil vir ****ant by altwee masjiene kort tillslips die selfde stafflid wat die vorige keer ongeskik was van PicknPay vra ek om te help sy lieg in my gesig en vertel die masjiene is offline nadat sy n ander customer voor my help.Lyk my PicknPay voel n veer vir sy kliente

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply13 Jul 2015, 13:51
Official
Hello nadine***0,

Dankie vir u medeling.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Vriendlike Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer : ***