CK
Christa K

1 reviews | Active since Nov 2017

17 Nov 2017, 19:24

Specials

Daar is n "special" op Mortein Power Gard - Buy any 5 for R100 Met n prentjie en beskrywing wat jy kan kry By die brtaalpunt hey die Kassier sowel as die Paker n hele relaas gehad van wat jy mag koop Die supervisor is geroep en alles is afgehaal en die "special" is oor "gescan" nou hey ek my 5 items gekry volgens hulle vir R100 Toe ek my strokie bekyk het hulle my R164.97-14.99+R125.97-23.98 = R251.97 gevra vir die items volgens hulle wat R100 moes kos By Klientediens punt was dit weer n oor en weer dit en dat maar op die end het ek my R251.97 terug gekry sonder enige Mortein By die huis gekom sien ek dat daar sowaar nog n Mortein item ten bedra van R36.99 op my strokie is waarvoor ek nie vergoed is nie Neee regtig die advertensie is of misleidend of die personeel weet nie wat aangaan of hul stelsel verwerk nie die specials reg nie Wat ookal die geval is ek is nie baie gelukkig nie Ek het al die bewyse

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply20 Nov 2017, 12:52
Official

Good day Christa,

Thank you for taking the time to address your concerns with us.

Kindly accept our apologies for the bad service received.

We view this incident in a very serious light and do not condone this sort of behavior at our stores.

We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.

Kind regards,

Vanitha Venketas