LD
Lucinda D
1 reviews | Active since Oct 2020
22 Oct 2020, 12:00
Slegte kliente diens
Dit breek my hart om te sien hoe PNP key-west hulle kliënte hanteer!
Of jy nou 'n boemelaar is wat net 'n brood wil koop of 'n persoon met 'n trolie vol kruideniersware dit maak jou nie minder mens nie!
En dit is nie die eerste keer dat ek sien julle hanteer julle kliënte so nie.. Ek hoop julle staan nooit in daai ou oom se skoene nie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)