1 reviews | Active since May 2017

26 Jul 2020, 19:21

Slegte diens PNP Paarl Mall

Pnap Paarl Mall. Dis nie baie goeie diens om kliente met n vol mandjie weg te jaag nie. Ja ons weet die 4 uur. Maar ons was al 3 uur daar. Vir n uur kies ek presies wat ek graag wil koop. 4 uur kom n man,jammer ons maak nou toe. Vra die man kan ons klaar maak. Nee die tille maak ook nou toe. Julle het obviously nie geld nodig nie. Nog nooit was ek so in die gesig gevat nie. Ek.was so opgewonde oor ons inkopies. Rerig dit laat n baie slegte smaak in my mond. Maar met sulke diens is dit seker hoekom die PNP in die dorp ook toegemaak het Sies on kliente so te behandel.

0
Replies (0)