1 reviews | Active since Dec 2018
Ek is baie ongelukkig en ontevrede met die diens wat ek vanaf pnp se online store gekry het. Ek het black friday vir my twee masjiene gekoop. Die 5100 wat die Maandag afgelewer sou word en die overlocker wat ek vandag tussen 11 en 12 moes oplaai. Het nie my masjien gekry die week nie beloftes is dat dit sal kom. Gister se hulle vir my hulle reel dat ek altwee by boksburg pnp kan oplaai vanag. Goed en wel, gisteraand kry ek die boodskap my betaling het ni deurgegaan nie en my bestelling vir die overlocker is gecancel. Kom by pnp in boksburg om te kyk of ek dit kan uitsorteer. NEE word vir my gesê dat hulle nie meer online bestellings hanteer nie. Hoe pateties, nou as ek die overlocker soek moet ek R4000 betaal waar ek online R2700 kon betaal. Ek is baie ongelukkig, en nou het ek nog steeds nie my, 5100 gekry nie, hulle lewer " Maandag "" af. Hulle lewer glad nie in Springs af nie so ek moes reël vir aflewering by my seun se huis. Ek sukkel my agterent af om enige iets met hulle online personeel uitgerig te kry.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.