1 reviews | Active since Sept 2016

07 Jun 2017, 07:19

SAASA

Brief no 3 brief no 1 & 2 word hierby aangeheg dit word ook ge- CC aan mnr Ackermann

WIE DIT MAG AANGAAN

Vir die derde keer wil ek n klag lê teen

Lynwood Ridge Mall se P&P.

Einde Mei 2017 het ons ± 10:00 ons SASSA gaan onttrek.

Daar was heelwat pensioenarisse wat staan en wag het vir die SASSA geld om klaar getel te word. Omdat dit n vakansiedag was het ons begrip vir die situasie aan die dag gelê (die kassier se verskoning die geld is laat afgelewer) en aanvaar om later terug te gaan teen 11:30 was die antwoord - die geld word nog getel ons het later terug gegaan 13:30 was hulle steeds besig om die geld te tel.

Vandag 1 Junie 2017 het ons 13:30 gegaan – die kassier sê – daar is nie geld beskikbaar nie dit word n0g getel.

Die bestuurder het na my man hom onder stok gekry het gereël dat daar geld beskikbaar gestel word. Daar is eintlik van ons verwag om 2 Junie 2017 terug te kom.

Die kassiere het gesê – die geld was vroeg daar en is klaar getel maar nog nie beskikbaar nie dit om 13:30 ?.

As dit net ons was, maar daar is meer pensioenarisse wat die selfde storie keer op keer maand na maand moet aanhoor.

Sommige van die pensioenarisse kan beslis nie bekostig om heen en weer P&P toe gaan om te hoor – julle is te vroeg OF julle is te laat OF die geld word nog getel.

Hier moet n defnitiewe reëling getref word sodat die ou mense weet as hulle daar kom is die geld beskikbaar om te wag en daar rond te drentel skep net n gevaar vir hulle wat total onnodig is.

Bo en behalwe vir die problem met SASSA is die P&P glad nie klieënte vriendelik. Maak nie saak watter tyd van die maand, week of dag dit is nie daar is ‘n lakse houding van die bestuur deur tot by die pakkers . Ek hoop U verstaan dit sluit ALMAL by Lynwood Ridge Mall se P&P in .

Ek wil vir u verder sê daar moet dringend gekyk word na die skedulering van kassiere en pakkers op die besigste tye is daar twee of drie kassiere oop die res is op tee of ete dit wil voorkom of die mense vir die bestuur vertel wat en waneer hulle wat wil doen in plaas van anders om.

Die hele “Frontline “ behoort dringend opleiding te kry om te weet hoe om klieënte te bedien sonder om te kou , vir mekaar te skreeu of om met die pakker te sit en gesels hulle verlaat selfs hulle kasregisters omdat toesig ontoereikend is .

Erenstige vrae moet ook oor die bestuur van die winkel gevra word , jy kan nie op personeel bespaar en vir klieënte n swak diens lewer nie , hulle moet uit die kas dink en ander alternatiewe vind of loop hulle met oogklappe dat hulle nie kan sien hoe klieënte trollies los en loop uit frustrasie nie .

“You must work smart not hard “ as jy wil geld maak moet jy geld uitgee maar nie mors nie.

Hier is n geval van daar is geld te maak maar weens die swak diens wat gelewer word vermy die mense die winkel.

`n Verrassing besoek van julle kan dalk vir julle wys wat hier aangaan .

Dit is n geval van Shape up of ship out , Daar is baie mense wat wil werk .

Ek hoop regtig dat hierdie langstaande probleem (as U in ag neem dat die eerste klagte al in Oktober 2014) skriftelik geplaas is, in n meer ernsitger lig, as die vorige behandel sal word.

NB! Die probleem kom al lank voor Oktober 2014 maar ons het verdraagsaam probeer wees maar genoeg is genoeg.

Terloops kan ek net noem hierdie winkel se grootste getal klieënte bestaan uit bejaardes weens die baie oue te huise wat in die gebied is .

Ek sal dit waardeer as ek terugvoer van u hoofkantoor kan kry oor die aangeleentheid , dit help nie julle praat met die bestuurder en hy moet my terug s***el nie want daarna gebeur daar weer niks.

Baie Dankie ,

T.P. BOSHOFF.

Brief no 1

WIE DIT MAG AANGAAN

Ons wil graag ons waardering uitspreek teenoor Pick n Pay Riverside Mall en die kasiere – Deliwe Mar Mgwenya .

Op 2 Oktober 2014 het ons, ons SASSA , gaan onttrek en

ons is met soveel respek en vriendelikheid behandel .

Wat nog van Riverside Mall waardeer word , is die feit dat ons nie nodig gehad het om van een kassier na ‘n ander te gaan om uit te vind of hulle voldoende fondse het om die SASSA uit te betaal nie .

Die Inligting/navrae toonbank was toegerus om mense se SASSA uit te betaal en dit dui vir ons aan dat die Bestuur van die winkel behoorlik beplan en ou mense inagneem

Dit is nie ons ondervinding met Lynwood Ridge Mall se P&P

nie. Ons word wel vriendelik behandel ,MAAR, dikwels word ons versoek om later terug te kom, want hulle het nie genoeg fondse by die kassiere nie , dit skep `n verleentheid vir ons om heen en weer te loop om uit te vind wie ons kan help , dit is, bo en behalwe, dat dit tydrowend is, ook nie koste effektief vir pensioenarisse, om heen en weer te ry en elke keer is daar ook nog parkeergeld by betrokke

Brief no 2

To whom it may concern

Re P&P – Lynnwood ridge Mall

We have once before logged a complaint on the above mentioned store

Mid-March – April 2015

Once again, after holding back for some time I’ve decide to log another complaint on the store.

After the first complaint there was a SLIGHT improvement but slowly but surely the problem is back and this time even worse than the first time.

On 1 May 2017 we and a couple of other pensioners unknown to us went to collect our SASSA.

When the store opened at 09:00 the pensioners was told they are busy counting the SASSA.

At 11:00 still no money available to the pensioners as the answer was they are counting the SASSA.

I find this totally unacceptable, although we are pensioners, we still do not have time to stick around for hours in a row waiting for SASSA to be counted.

We do not have money to drink coffee of tea for the hours we have to wait.

Pick & Pay should buy us pensioners a coffee & sandwich to make up for the inconvenience they put us through.

We cannot drive up and down besides of costly petrol it involves parking money.

Besides from the SASSA being handled the way it is, the store needs to be run by a manager who can take firm control on his personal.

We have often stood in a row with other shoppers complaining about the bad service that is provided at this store.

We have been living in this area since April 1981 and have seen how this store has gone from a well visited store to a not so well visited store.

Even though it has been upgraded lately the personal are very reluctant.

It is no more a store where one can shop proudly one gets rather frustrated by all the wrongs.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply09 Jun 2017, 10:41
Official

Good day Elmarie Boshoff,

Thank you for taking the time to address your concerns with us.

Kindly accept our apologies for the inconvenience caused.

We view this incident in a very serious light and do not condone this sort of behaviour and service at our stores.

We would like to thank you for your valued feedback, kindly be advised that this has been sent through to management

Kind regards,

Thabisile Macuacua

Best regards,