1 reviews | Active since May 2016
Ry liewers verder
weer die reurigheid van die winkel pick and pay. Soos reeds tevore gese het is hulle vining om te se hulle sal op hallo peter my ****ak en dit is al wat hulle doen sodat hulle nie sleg moet lyk nie. Skeinheilig want hulle kom nie weer terug nie. nou weereens met hulle swak diens.Ek het my stamps gekollekteer vir n oondpan en Nadat ek nou moeite gedoen het om 8 km na hulle te ry Wonderpark het hulle nie bakke nie maar ander wat hulle nie gee sonder die hoeveelheid stamps nie. Hulle sal nie se gee my jou nommer nie maar se net hulle is uit voorraad. Hy moet maar op en af ry om te kyk of hulle bakke gekry het. weereens sal hulle op hallo peter sit dat hulle my privaat antwoord en dit is die laaste. Soos in n vorige hallo peter gese het sal ek nie weer daar koop nie.Ry liewers 4 km na shoprite of checkers.
