PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

05 Jun 2019, 14:59

Reageer nie OP stoompot wat terug gegee is nie

Ek wil net van julle verneem of ek julle moet laat dagvaar om my geld terug te kry vir n stoompot wat ek gekoop en drie keer moes terug ry om dit te vevang.Pn P BY WONDERPARK dring daarop dat stickers wat ek in elk geval wegsmyt terug besorg moet word alvorens hulle my geld terug gee.Ek het die reeds op Hallo Peter.com geplaas maar nog niks van julle verneem nie.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply10 Jun 2019, 10:10
Official
Good day Paul Roux, 

We are busy addressing this with our management team. 
 
We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels. 
 
Kind regards, 
Pick n Pay Team