JB
Jacobus B

1 reviews | Active since Jan 2010

04 Mar 2015, 18:17

Rak en Till-pryse verskil

Ons het vandag wyn gekoop en die prys op die rak was aangedui as R99,95. Nadat ons weg is van die till bemerk ons dat R109.99 gehef en betaal is. By die refund kiosk sien ons toe die volgende kennisgewing opgeplak: \If any item scans at a higher price than displayed on shelf and the barcode corresponds we will give you the item at the marked price PLUS double the difference (in bold letters) ..."!!!!!! Die kassiere by die kiosk was ook nie baie vriendelik nie en toe ons op die kennisgewing wys beweer sy dat dit 'n ou ding is (Hoekom is dit dan nog opgeplak????)"

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply05 Mar 2015, 09:09
Official
Hello hesko,

Dankie vir u medeling oor die Brackenfell PnP.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om te verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Vriendlike Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer : ***