dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

11 Sept 2018, 08:17

Puik kliente deins

Klerksdorp Pick & Pay Hyper is seker die aangenaamste winkel om by inkopies te doen, ek kom van Kroonstad en ons gaan gereeld na die kinders in Klerksdorp en nog elke keer was dit 'n plesier om daar te koop, personeel is vriendelik, behulpsaam, praat ook in jou taal en hulpvaardig, dra asseblief aan die Bestuurder en sy perssoneel ons bedanking oor as 'n span dat hul kliente tuis laat voel en 'n diens lewer, in teen stelling met Kroonstad se P&P hooftak in Murray str wat absoluut pateties is, onvriendelik en geen KLIENTE diens het nie.Die inkopie ervaring in Klerksdorp is om aan te beveel vir enige mens in die omgewing.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply12 Sept 2018, 11:59
Official

Good day Deon Bester,

Thank you for taking the time to write to us with this lovely feedback.

We will be sure to share this with the team :)

Kind regards,

Thabisile Macuacua

Best regards,