EG
Elmarie G
1 reviews | Active since Feb 2020
17 Mar 2020, 13:26
Puik diens: Pick n Pay Wolmaransstad
#SupportLocal Pick 'n Pay in Wolmaransstad kan ek aanbeveel a.g.v. hulle vriendelikheid (bestuurder en personeel). Altyd gewillig om te help en indien 'n produk nie op hulle rakke is nie, kan jy dit versoek, en hulle doen alles in hulle vermoë om dit in voorraad te kry. Altyd aangenaam om 'n skoon winkel te besoek en met hulpvaardige personeel te deel. Bou so voort, ons is trots om julle in ons midde te hê.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)