1 reviews | Active since Aug 2016

22 Jan 2020, 17:03

Probleem opgelos by Pick n Pay.

Baie dankie aan die Bestuurder by Langeberg Mall in Voorbaai, Mosselbaai. Hy het die probleem opgelos en belowe dat hulle in die toekoms hul bes sal doen om spesiale aanbiedinge duideliker op die rakke te plaas - watter produk ingesluit en veral watter produkte nie deel van die spesiale aanbieding is nie. Sanet

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply24 Jan 2020, 13:12
Official
Hi Sanet , Thank you for contacting Pick n Pay, We appreciate you taking the time to write to us. We would like to thank you for your valued feedback, kindly be advised that this has been sent through to management. We value you as a Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels. Kind Regards,The Pick n Pay Team