WM
Willie M

1 reviews | Active since Mar 2019

14 Mar 2019, 18:59

P&P ****ak my swak diens

Sal graag wil hê iemand bevoeg van Pick en Pay moet my ****ak Het Desember in Mosselbaai Pick en Pay n draagbare radio gekoop by die huis op De Aar gekom het toe agtergekom die radio lees glad nie cd's nie Nou dat ek die eerste keer in Bloemfontein kom waar my naaste P&P is word ek meegedeel dat ek die radio moet terug vat waar ek dit gekoop het Moet ek nou waaragtig R2000 se brandstof uitry om n R 500 se radio om te ruil dis belaglik en baie swak van P&P en onaanvaarbaar, nie aan my gemeld met aankope nie So dan moet ons dit maar so verkondig hoe pateties dit is , ek koop reeds so iets by n landswye besigheid vir gemoedsrus en nie by enige plek "on the corner " nie Winkel waar ek so n antwoord kry was by P&P Towers Bloemfontein ****ak my asb Willie Marais ********** 404

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply20 Mar 2019, 11:54
Official
Good day  Willie Marais,
 
Thank you for taking the time to address your concerns with us. 
 
Please accept our apologies for the inconveniences caused to you. 
 
We are addressing this with our management team. 
 
We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels. 
 
Kind Regards, 
Pick n Pay Team