NG
Nadine G
1 reviews | Active since Mar 2021
18 Mar 2021, 20:47
Pick & Pay Helikonpark.
Pick & Pay Helikonpark is besig om vinnig agter uit te gaan. Daar is nooit stok nie en die wyn raak is vol maande se stof wat net opgaar. Die paaseiers wat bo die tille hang is ook vol stof en dan is dit bonop nog stokoud! Die is so kliphard mens kry dit skaars gekou.
Vir iemand wat al jare daarso inkopies doen is ek verskriklik teleurgesteld!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)