TS
Tinka S
1 reviews | Active since Oct 2012
07 Dec 2015, 17:20
Pick n pay went down the toilet
Ek is baie ongelukkig oor hoe my klagte deur hoofkantoor hanteer is deur Wendy Lee. Blykbaar is kliente diens nie haar ding nie. Ook Mnr Moodley van PnP Gordon's baai gee nie veel om oor hoe sy kliente voel nie en of jy nou gelukkig is of nie met sy winkel dit maak aan hom nie saak nie. Ek het al meer as een keer gekla oor daardie winkel en elke keer dieselfde resultaat gekry. Flil jou is hulle houding. Ek is so moeg om te kla oor PnP. Julle standaard het baie geval en julle kliente is nie belangrik genoeg vir julle nie. Gelukkig vir ons wat genoeg van PnP se houding gehad het hoef ons net nog een jaar te wag vir n Checkers om in ons dorpie oop te maak. Baie baie ongelukkig.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Pick n Pay's replyOfficial
08 Dec 2015, 08:43Hello rosesred,
Dankie vir u e-pos.
U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels.
Groete
Marise Brown
Verwysings Nommer: ***
Dankie vir u e-pos.
U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels.
Groete
Marise Brown
Verwysings Nommer: ***
Pick n Pay's reply08 Dec 2015, 08:43
Official
Hello rosesred,