SR
Sonica R

1 reviews | Active since Jan 2020

29 Jan 2020, 07:52

Pick n pay lambton

Goeie more, ek hoop ek is by die regte mense, mense het gese ek moet by julle kom kla, ek bly in delville in germiston, ons pick n pay in lambton het ek al so baie bad experience gehad met hul goed, ek het al n week se vleis by hulle gekoop wat alles vrot was, ek het dit terug gevat, hul het my ander gegee, ek het al baie keer kaas gekoop dan is dit sleg en die laaste keer was dit soos rabber, my honde wou dit nie eers eet nie, ekt melk gekoop en dit wasi eers suur nie, dit was vrot, 1ste keer in my lewe wat ek melk ruik wat vrot is, ek het al palony gekoop dan lyk dit of n tyre oor dit gery het met die swart tyre merke, ek kan nie altyd die goed terug vat nie, het nie altyd petrol nie, ek moes al baie goed weggooi en dis geld wat ek nie het nie, ek hou nie daarvan om te kla nie, ek het al 2 of 3keer hul geinboks op fb oor goed wat nie reg is nie, ek hou nie daarvan nie, mar ek kan neti mee nie, vrydag het ek my man soontoe gestuur vir bovril en n jam, hul het my gecharge vir 2 bovril's se prys en nie die jam nie, dit het ons weer gekos om terug te ry, hier is my nr *** ,askies ek weet nie hoe werk die dinge nie

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply30 Jan 2020, 10:20
Official
 
Good day Sonica Roets, 
 
Thank you for contacting Pick n Pay, We appreciate you taking the time to write to us. 
 
We would like to thank you for your valued feedback, kindly be advised that this has been sent through to management. 
 
We value you as a Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels. 
 
Kind Regards, 
The Pick n Pay Team