ME
Miem E
1 reviews | Active since Oct 2016
01 Aug 2020, 08:03
Pick n Pay Fleurdal Bloemfontein. SLEGTE DIENS
Pick n Pay Fleurdal Bloemfontein is pateties! Die webblad sê die winkel open om 7 uur op Saterdag oggend. Daar gekom was die winkel nog toe. Ek wys die bestuurder daarop en toe is die bestuurder ongeskik en sê ek moet die saak met die eienaar opvat. Hoekom verander hulle nie die tye op die webblad nie. Ongeskikte bestuurder wat nie eers jammer sê vir die ongerief nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)