AVdM
Adele Van der Merwe

1 reviews | Active since Jun 2019

09 Sept 2020, 16:24

Pick 'n Pay Canal Crossing

Ek wil graag net verbruikers wat inkopies doen by Pick 'n Pay Canal Crossing Potchefstroom waarsku om hul tilstrokies na te gaan.

Vandag vir die 3de keer die maand is die item wat op promosie is nie aan my verkoop teen promosie prys nie. Soos elke ander keer wys ek die kasier daarop wat my dan weer net verwys na n volgende persoon.

Nie een van die persone wat my vandag gehelp het (Winne, Chantelle en Martha)was enigesins vriendelik nie. Dit het ook min of meer 5 min gevat voordat die bestuurder (chantelle) my kom sien het. Daarna nog n verdere 5 tot 10 min om fout reg te stel aangesien hulle die verkeerde produk het om reg te stel (blikkie tuna in plaas van n blok kaas) Alhoewel ek n double the difference aangebied is, sal ek ongelukkig nie weer die winkel besoek nie.

0
Replies (0)