AK
Albert's Karre

1 reviews | Active since Aug 2017

01 Nov 2017, 01:28

Pick a Pay Brits Mall bad service

Ek het 'n AIM Braaipan gekoop 'n week terug by Pick 'n pay Hartbee****rtdam by die Village mall, na paar dae raak die braai pan foutief, ek ek gaan na my naaste Pick pay tak wat Brits is, en 'n Mnr Ivan wou my nie regtig help om die braai pan om te ruil nie, omdat ek nie die braai pan by Brits mall gekoop het nie, en het het darem omgeruil, maar het aan my gesê as die braaipan weer 'n probleem gee moet ek dit In Hartbee****rt gaan omruil nie by hulle nie. Vraag is van wanner moet jy na die Pick a pay gaan waar jy 'n produk gekoop het? Ek persoonlik dink julle diens is uiters swak. Volgende keer sal ek petrol geld claim om Hartbee****rtdam toe te ry!!!!!!!!

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply02 Nov 2017, 08:39
Official

Good day Albert,

Thank you for taking the time to write to us.

Kindly accept our apologies for the poor service received.

We are addressing the incident with our Management team and will revert with feedback.

Kind Regards

Anwar Mooideen