CB
Carlene B
1 reviews | Active since Jul 2023
07 Jun 2024, 17:52
Pick a pay ASAP
Moet asb nie ASAP gebruik nie,my eerste ervaring was my laaste....bestelling geplaas,betaling bly pend...order kansselleer en twee ure later gaan betaling af...R805.88 ...dit was Dinsdag...nou nog nie my geld terug nie...sal nooit weer gebruik nie....Checkers 60 60 is n droom
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)