BR
Bernadine R

1 reviews | Active since Jun 2014

28 Dec 2015, 10:56

Patetiese Kliente Diens

Op 29 November 2015 soos al al die ander maande gaan ek na PnP Muizenberg, Capricorn Village om my maandelikse inkopies te doen. Met sekere promosies wat plaasgevind het was hulle uit voorraad op hulle Palmolive Bodywash, PnP diced bacon en PnP Volroom melk.

So geaanvaar want volgens hulle werkers sal die voorraad oor 2 weke in wees. Na vele kere se opvolg, waar ek my tyd en petrol elke keer gebruik, word ek vanoggend 28 Desember 2015 dieselfde storie vertel dat die voorraad more, 29 Desember 2015 sal inwees.

Let wel ek was verskaf met \rain cheques"wat vir 30 dae geldig is om die items teen dieselfde prys te kry. Dus toe wat ek vanoggend gaan omdat ek die items wil koop voor dit verval.

Tot my verbasing moes ek hoor dat die bestuurder"

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply04 Jan 2016, 11:56
Official
Hello Bernie6262,

Dankie vir u e-pos.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word

Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer : ***

Best regards,