MP
Mache P

1 reviews | Active since Oct 2025

27 Aug 2026, 21:17

PATETIESE CUSTOMER SERVICE AT PICK N PAY MALMESBURY

EK het die mees teleurstelend diens by pick n pay malmesbury ontvang deur die Frontline supervisor. My vriendin het n verkeerde produk gekoop( beef lasange frozen pick n pay brand) maar sit moet cottage pie gewees het ek het aangebied om dit te gaan omruil vir haar omdat sy nog gewerk het. Die kassier by die kiosk het die supervisor geroep en sy kom assist syt my gevra wats fout en sy kan nie die produk exchange nie want dis frozen en cold chain rules .. Waar by ek haar gevra het waar staan dit op die slip en nerens op die deure van die kaste is n display om die kliente te wys dat hule nie mag omruil nie.. Sys weg voor met die produk na die manager toe ekt vir ongeveer 20 min gestan en haar rond gesoek dis die 2de keer wat die spesifieke supervisor my so behandel as n klient ek is daar weg sonder my produk en slip want niemand het my gehelp nie Ek wil graag he dat Pick n pay Malmesbury se bestuur die saak aanraak die TELEURSTELEND om sulke PATETIESE diens te kry by so groot RETAILER.. Ek sal graag wil hoor oor of hulle al die customers in gelig het oor cold chain rule dat ons nie mag koue produkte wat verkeerdelik gekoop is omruil nie. Die Frontline Supervisor se diens is en was PATETIES verby.. Geen wonder die kassiere los so die werk daar nie want as jy nie ees weet hoe om met kliente te werk nie hoe kan so TIPE mens jou winkel en personeel bestuur sys pateties en rou verby.

0
Replies (0)