mR
marinda R

1 reviews | Active since May 2011

11 Aug 2015, 11:59

Out of stock binne minute

Goeie more<br> Ons was gister by Seeldale pick 'n pay om 'n tablet te koop wat hul op TV geadverteer het vir R499.<br> 'n Lenovo ''7. Na ons in 'n ry van seker 30+ mense gestaan en wag het vir meer as 'n halfuur. Voor daar iemand by die cell toonbank ons kom help het. Ons het vir die bestuurder gevra hoeveel hul in stock het kon hy nie s? hy weet nie hoeveel daar is nie.<br> Hul help toe so 10 tot 15 mense. Toe se hul als is uit verkoop. Toe se hy, daar was net 20. Ons moet nie vir hom vra hoekom daar net 20 is nie maar vir die buyier. Daar is glad nie in die advertensie op TV ges? daar is limited stock of first come first serve nie. Net dat dit net vir Maandag die 10 Augustus is. Van die mense in die ry het costomer care gebel, die persoon het was heel verbaas dat hul vir ons se daar is net 20 in die tak. Woodmead het nog baie in stock. Kan u asb. vir ons in gaan op die saak . Byvoorbaat dank Marinda

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply11 Aug 2015, 16:08
Official
Hello marinda10,

Dankie vir u medeling.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer : ***