1 reviews | Active since May 2016
ONGESKIKTE EN NEERHALENDE KASSIERE
Genoeg is genoeg.Jy kan nerens n klag indien met mail nie en as jy wel n mail adres het soos *** kan jy mail oor en oor stuur ,hulle reageer nie daarop nie.Nog minder reageer hulle op e-mail op hulle website. Dit gaan nie soseer oor pryse op die rak nie maar KLIENTE DIENS.dIE SWAKSTE WAT EK IN MY LEWE TEEGEKOM HET MET KASSIERE WAT ONGEPOETS IS EN GEEN RESPEK TOON VIR OUER MENSE NIE.hULLE IS BO EN BEHALWE DIT OOK NEERHALEND OP JOU. dIT IS VERAL BY HULLE WAT EK ELKE KEER N TRAPPIE MET NUWE KASSIERE AFTRAP. Hoekm by Shop Rite EN cHECKERS behandel hulle kassiere jou met respek anderom as PICK EN PAY. nOU weet ek waar om te shop in die toekoms . Ry eerder eksta 2 km en betaal meer as dit meer is vir items as om met ongeskikte kassiere te deel by PNP.madelief moet my nie eens probeer s***el nie. Hulle moet my antwoord op mail.
